About Us


Plastic Pipes is a Company that opened it's doors in a small town called Duivelskloof (Modjadjiskloof) on 10 October 1997.   Like the name explains, we produce all kinds of pipes.  Since the new millenium (2000) we are running the Company in the Subtropical Paradise called Tzaneen.

Our highly efficient and skilled consultants and representatives will make it their duty to put the clients needs first.

Plastiek Pype is 'n Maatskappy wat op 10 Oktober 1997 gestig is in 'n dorpie met die naam Duivelskloof ( Modjadjiskloof).   Soos die naam sê -  vervaardig ons 'n groot verskeidenheid pype.  Ons het intussen met die nuwe millenium (2000) na die Sub-Tropiese Paradys genaamd Tzaneen toe geskuif.

Ons bekwame span van konsultate en verteenwoordigers, sal dit hulle taak maak om die kliënt se benodighede eerste te stel. 

 

Plastic Pipes - your irrigation partner for the future!

Plastic Pype, jou besproeiings vennoot vir die toekoms!